Oros vir die siel

Subtitle:
Die verhaal van Kyle wat lig, lewe en liefde herontdek
Author:
Susan Coetzer
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R126.95
eBucks:eB1270

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Oros vir die siel

Short description

Op die ouderdom van twee-en-veertig het Kyle van Aswegen oenskynlik alles: 'n skatryk man, twee normale tienerkinders, 'n weelderige huis en moody copper highlights in haar hare. Maar die man praat feitlik niks, die kinders toon aweregse neigings, die hui

Long description

Op die ouderdom van twee-en-veertig het Kyle van Aswegen oenskynlik alles: 'n skatryk man, twee normale tienerkinders, 'n weelderige huis en moody copper highlights in haar hare. Maar die man praat feitlik niks, die kinders toon aweregse neigings, die huis raak al hoe meer soos 'n tronk en die highlights voel net moody. Vir meer as dertig jaar probeer Kyle om die gat in haar binneste vol te maak. Die gat wat oopgeruk is toe sy haar ma met onsiende oe langs die geel linoleumtafel aangetref het. So lank al probeer sy die Oros vir die siel vind wat haar ma voortdurend ontwyk het – in drank, dwelms, seks, geld. Tot sy op die dag van haar man se vyftigste verjaarsdag besef dat daar te veel pointers is om die uitnodiging langer te ignoreer: Sy sal die kerkding probeer. En die Here praat met haar, reguit en duidelik. By Hom kan sy die swaar tas afgooi en die inhoud uitskud, kry sy die moed om alles uit die kas te laat kom wat haar lewe so moeilik gemaak het. Maar dis nie ’n quick fix nie, en die grootste toets le nog voor.

Product details

Publisher:
Carpe Diem Boeke
ISBN:
9781920156817
Publication date:
August 2007
Length:
212mm
Width:
137mm
Weight:
370g
Edition:
New title
Pages:
304

More buying options

View all 3 used from R94.50
Queries
R94.50
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: COVER HAS DENTS/CREASES/DUST/MARKS ON IT.. EDGES OF PAGES SHOWS DUST/DIRT DUE TO BEING IN STORAGE.. INSIDE IS ALMOST NEW.. LOOKS SLIGHTLY USED, BEEN READ PLENTY, AND IS A WELL USED BOOK. WAS ONLY DUSTY.. BEEN WIPED DOWN .. THE COVER SHOWS THE MOST WEAR. THE INSIDE IS 95% GOOD CONDITION... :-) 8/10
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: isabel van staden  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: THE OLD LIMPOPO CURIOSITY SHOP (research bookshop)  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: previous owners name on inside page
0

    1     

Other products to consider

Veilige hawe
Veilige hawe

Author:
Irma Joubert
Now R174.95
(eB 1750)
In Oneer
In Oneer

Author:
J.M. Coetzee
Now R207.95
(eB 2080)
Spore in die Arep
Spore in die Arep

Author:
Marie Reyneke
Now R99.95
(eB 1000)
Die ooreenkoms
Die ooreenkoms

Author:
Sophia Kapp
Now R195.95
(eB 1960)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Oros
Reviewed by Unknown from Cape Town, South Africa on 19 August 2010
402 of 871 people found the following review helpful:

Fantasties!!!!

Was this review helpful?    

Buy this product

Oros vir die siel

Oros vir die siel

Now:R126.95
eBucks:eB1270
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

2.
13 Uur
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

3.
Victor
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

4.
Wie met vuur speel
Was R171.95
Now R111.95
(eB 1120)

5.
Niklaas van Rensburg: Die Siener
Now R363.95
(eB 3640)

6.
Spoor
Was R202.95
Now R131.95
(eB 1320)

7.
Fleur
Was R174.95
Now R113.95
(eB 1140)

8.
Twee vroue
Was R185.95
Now R167.95
(eB 1680)

9.
Anderkant Pontenilo
Now R171.95
(eB 1720)

10.
Orion
Now R184.95
(eB 1850)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project