Short description
Met meer as 182 000 inskrywings is hierdie moet-he-woordeboek reeds jare lank die staatmaker van elke blokraaiselliefhebber.
Long description
Die suksesverhaal van L.L. Pansegrouw se blokraaisel-woordeboek word voortgesit met die uitreiking van Makro Blokraaisel-Woordeboek. Die vele unieke eienskappe van die publikasie sluit o.a. in: volledig hersien; sterk uitgebrei; meer as 182 000 inskrywings; volledige lys van motorregistrasienommers, betroubare naslaanbron vir blokraaiselentoesiaste.