Short description
Ontdek saam met Beth Moore waarom dit so dikwels gebeur dat goeie, toegewyde Christene vir die duiwel se slim praatjies val. Beth skryf onderhoudend oor hoe Satan te werk gaan om gelowiges te laat vou. Dan stap sy ook die moeisame pad saam met diegene wat