Pendelhuwelik

Subtitle:
As jou loopbaan vereis dat jy by tye nie by jou huweliksmaat bly nie
Author:
Jannie Botha
Format:
Softcover

Now:R51.95
eBucks:eB520

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Pendelhuwelik

Short description

Wanneer werk- of ander omstandighede egpare dwing om vir korter of langer tyd nie by mekaar te wees nie – en dit gebeur al hoe meer – word groot eise aan die huwelik gestel. En dit het nie te doen met hoe kort of lank hulle getroud is nie.

Long description

Wanneer werk- of ander omstandighede egpare dwing om vir korter of langer tyd nie by mekaar te wees nie – en dit gebeur al hoe meer – word groot eise aan die huwelik gestel. En dit het nie te doen met hoe kort of lank hulle getroud is nie. Hierdie titel wil mense help verstaan watter eise aan so 'n "reisende huwelik" of pendelhuwelik gestel word. As egpare nie leer om dit reg te hanteer nie, sal die siklus van stry en baklei homself meer gereeld en met groter spanning herhaal. Hier is praktiese antwoorde om egpare te help om uit 'n negatiewe spiraal te kom.

Product details

Publisher:
Lux Verbi
ISBN:
9780796307613
Publication date:
June 2008
Length:
192mm
Width:
130mm
Pages:
64

Other available formats


Customer reviews & ratings

Buy this product

Pendelhuwelik

Pendelhuwelik

Now:R51.95
eBucks:eB520
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project