Perspektief En Profiel

Die beskrywing van die geskiedenis van 'n literatuur is in verskillende opsigte 'n onontbeerlike onderneming. Ten eerste is dit die wyse waarop... more
Subtitle:
'n Afrikaanse literatuurgeskiedenis
Author:
HP VAN COLLER
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
used from R 150.00
Now:
R399.00
eBucks:
eB3 990
Discovery Miles:
3 990
  • Pintrest

Short description

Die beskrywing van die geskiedenis van 'n literatuur is in verskillende opsigte 'n onontbeerlike onderneming. Ten eerste is dit die wyse waarop navorsers en belangstellendes die gemaklikste toegang kan kry tot die korpus van die literatuur.

Long description

Prescribed at UNISA (University of South Africa) for :Afrikaans Literature (HAAFPOG) by lecturer Linde Beer

Die publikasie Perspektief en Profiel, wat reeds sedert 1951 ’n veelkantige beeld van die Afrikaanse literatuur daargestel het, het ’n goeie fondament gebied vir ’n nuwe literatuurgeskiedenis. Vir hierdie nuwe uitgawe, waarvan hierdie deel twee is, is kontekstualiserende oorsigte aangevul met dieptestudies van beduidende outeurs, en hierdie veelkantige aanbieding pas juis in by die eietydse opvattings oor literatuurgeskiedskrywing.

Product details

Editor:
H.P. Van Coller
Imprint:
VAN SCHAIK
Publisher:
VAN SCHAIK
ISBN:
9780627024061
Publication date:
January 1999
Length:
245mm
Width:
172mm
Thickness:
6mm
Weight:
1420g
Edition:
Re-issue
Audience:
General
Illustrations:
Ports.
Pages:
2
Illustrated:
True

Customer reviews & ratings

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 1 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R150.00 + R40.00 Post office delivery Like New Patricia123

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
05 Feb 2013
Location:
Bedfordview, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: No markings in book, like new, excellent condition

Add to basket