Pharos 5-in-1 dictionaries/woordeboeke

Author:
PHAROS
Format:
CD-ROM

Out of stock

South Africa


 Pharos 5-in-1 dictionaries/woordeboeke Out of stock

Short description

Met hierdie elektroniese versameling kan gebruikers vyf woordeboeke gelyktydig raadpleeg.

Long description

Met hierdie elektroniese versameling kan gebruikers vyf woordeboeke gelyktydig raadpleeg. Die Pharos 5-in-1 Dictionaries / Woordeboeke op CD-ROM sluit twee Afrikaanse en drie tweetalige woordeboeke met Afrikaans en Engels in: Verklarende Afrikaanse woordeboek; groot tesourus van Afrikaans; groot woordeboek / major dictionary; tweetalige frasewoordeboek / bilingual phrase dctionary, en new words / nuwe woorde. Die woordeboeke is pas herbou en installeer maklik vanaf CD-ROM. Dit is geskik vir gebruik saam met Microsoft®Windows 95/98/NT/ME/2000/XP. Die woordeboekversameling kan of vanaf die CD-ROM of die harde skyf geraadpleeg word.

Product details

Publisher:
PHAROS
ISBN:
9781868900497
Publication date:
November 2008
Weight:
195g
Edition:
1ST - 2005

Other products to consider

Waar die leeus Afrikaans verstaan: Die beste van weg
Waar die leeus Afrikaans verstaan: Die beste van weg

Author:
Bun Booyens
Now R175.95
(eB 1760)
Anderkant die scrap
Anderkant die scrap

Author:
Dana Snyman
Now R171.95
(eB 1720)
'n Lewe met boeke
'n Lewe met boeke

Author:
Koos Human
Now R207.95
(eB 2080)

Out of stock

 Pharos 5-in-1 dictionaries/woordeboeke

Pharos 5-in-1 dictionaries/woordeboeke

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project