Write a review for this product.
Rate this product.

Philida
Reviewed by Carol from Pretoria on 02 May 2013
Uitstekend! Ek kon my absoluut inleef in Philida.
Was this review helpful?

philida
Reviewed by theo from renkum, the netherlands on 06 December 2012
older, sadder, wiser, Brink's werke syn as goeie wyn!
Was this review helpful?

Philida -
Reviewed by Stephanie from Paarl, South Africa on 11 December 2012
Hierdie boek is ideaal vir iemand wat baie belangstel in die Kaapse geskiedenis van SA. Wat dit ook meer interessant maak is om die plaas Solms Delta vandag te besoek en dan die boek te lees. Dit maak dit meer werklik.
Die boek gee jou 'n beter idee van hoe slawe elke dag geleef het. Detail wat meestal onbekend is aan ons.
Defenitief die lees werd!
Was this review helpful?