Pieternella Van Die Kaap

Author:
Dalene Matthee
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Available new & used:

South Africa

Pieternella Van Die Kaap Only from 3rd party sellers

Short description

Dalene se nuutste roman vertel die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is. Teen hul sin word die veertienjarige Pieternella en haar jonger broer, Salomon, na voogouers op Mauritius gestuur - ’n ontstuimige seereis wat die aanloop is van baie ontberinge.

Dié historiese roman gee ’n nuwe perspektief op die wrede vroeë geskiedenis van Robbeneiland, asook van die destydse strafkolonie Mauritius. Pieternella van die Kaap is die resultaat van drie jaar se intensiewe navorsing.

Kalahari sê...

Dalene Matthee se historiese roman prut! Lag en huil saam met Pieternella, die dogter van Eva, Goewerneur Van Riebeeck se Hottentot-tolk… die sogenaamde "halfslag-Hottentottin" wie se ore gevat is deur die Hollanders…maar wie bly bid tot "God onse Vader — Gounja, Tikwa — enigiets wat in die hemel woon."

Long description

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624039372
Publication date:
June 2000
Length:
213mm
Width:
137mm
Thickness:
15mm
Weight:
700g
Edition:
1
Pages:
600

More buying options

View all 1 used from R180.00
Queries
R180.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: COVER HAS DENTS/CREASES/DUST/MARKS ON IT.. EDGES OF PAGES SHOWS DUST/DIRT DUE TO BEING IN STORAGE.. INSIDE IS ALMOST NEW.. LOOKS SLIGHTLY USED, BEEN READ PLENTY, AND IS A WELL USED BOOK. WAS ONLY DUSTY.. BEEN WIPED DOWN .. THE COVER SHOWS THE MOST WEAR. THE INSIDE IS 95% GOOD CONDITION... :-) 8/10
0

    1     

Other products to consider

Lost
Lost

Author:
Joy Fielding
Now R121.95
(eB 1220)
Abram's Daughters 2: The Betrayal
Abram's Daughters 2: The Betrayal

Author:
Beverly Lewis
Now R151.95
(eB 1520)
Verdwyning Van Mina Afrika
Verdwyning Van Mina Afrika

Author:
Zuretha Roos
Now R109.95
(eB 1100)
Twilight
Twilight

Author:
Stephenie Meyer
Now R121.95
(eB 1220)

Buy this product

Pieternella Van Die Kaap

Pieternella Van Die Kaap

Only from 3rd party sellers

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project