7 Dae

Author:
Deon Meyer
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)


Was:R202.95
Now:R162.95
eBucks:eB1630

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

7 Dae

Short description

Ek sal elke dag 'n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. So lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin die jagtog. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud.

Long description

Ek sal elke dag 'n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. So lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin die jagtog. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar's geen motief nie, geen leidrade nie, net 'n reeks naakfoto's, 'n hoogs ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoenlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit alles moet Griessel sy nuwe vriendin, die sangeres Alexa Barnard, weghou van die bottel voor haar groot terugkeer-konsert, sy seun keer om nie skandes te maak nie, sy kollegas weerhou daarvan om die ondersoek te kelder, en sy eie, verterende lus vir die helende kragte van drank in toom probeer hou. Sewe dae van hel.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798156219
Length:
222mm
Width:
152mm
Pages:
512

Other available formats


More buying options

View all 1 new from R150.002 used from R130.00
Queries
R130.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: JL Fourie  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R130.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: A Beukes  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R150.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Stoffels  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Net 1 leser 'Puik Splinternuut
0

    1     

Other products to consider

Ice Cold: A Rizzoli & Isles Novel
Ice Cold: A Rizzoli & Isles Novel

Author:
Tess Gerritsen
Now R80.95
(eB 810)
Proteus
Proteus

Author:
Deon Meyer
Now R193.95
(eB 1940)
Piekniek by Hangklip
Piekniek by Hangklip

Author:
Kerneels Breytenbach
Now R207.95
(eB 2080)
Feniks 2008
Feniks 2008

Author:
Deon Meyer
Now R193.95
(eB 1940)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  7 dae in een dag
Reviewed by Ulrich from Port Elizabeth, South Africa on 19 April 2012
9 of 17 people found the following review helpful:

Ek het 7 dae in een dag gelees... Deon Meyer se dronklap-polisieman, Bennie Griesel is terug en probeer die straight en narrow stap en om net te oorleef. Dit is moeilik om nie te voel vir die akolis-polisieman nie - veral as jy hom deur al die ander Meyer boeke ontmoet het. Maar ek moet erken - die vloei aan 7 dae was nie so lekker soos Meyer se vorige boeke nie... daar was iets missing, maar steeds 'n goeie boek, dink ek en beslis een wat Meyer aanhangers moet koop.

Was this review helpful?    

 

  Nie baie beindruk nie
Reviewed by Unknown from Kanada on 04 March 2012
17 of 37 people found the following review helpful:

Het die boek onlangs gelees, die eerste Afrikaanse boek in jare. Het dit ongelukkig nie geniet nie. Ek erken ek het so 'n paar "dae" in die bladsye begin "scan" om die boek vinniger klaar te kry want ek het geen empatie/simpatie met karakters ontwikkel nie, gewens die sluipskutter raak sommer ontslae van die hele spul. 'n "Murder she wrote" storie met 'n bietjie seks en politiese korrektheid bygegooi.

Was this review helpful?    

Buy this product

7 Dae

7 Dae

Was:R202.95
Now:R162.95
eBucks:eB1630
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project