Short description
Hierdie titel is drie-in-een - 'n boek, 'n ratel en 'n tande-ring! Babas en kleuters sal oneindige vreugde put uit hierdie pragtige prentjies met hul eenvoudige beskrywings.
Long description
Hierdie titel is drie-in-een - 'n boek, 'n ratel en 'n tande-ring! Babas en kleuters sal oneindige vreugde put uit hierdie pragtige prentjies met hul eenvoudige beskrywings. In die titel leer hulle meer oor die diere op die plaas. Terselfdertyd kan hulle 'n geraas maak met die ratel en kou aan die tande-ring.