Plaasmoord

Author:
Karin Brynard
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R189.95
eBucks:eB1900

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Plaasmoord

Short description

Plaasmoorde het nooit juis vasstrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word Freddie Swarts, 'n dertigjarige opkomende skilder, en haar aangenome dogter aaklig vermoor.

Long description

Plaasmoorde het nooit juis vasstrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word Freddie Swarts, 'n dertigjarige opkomende skilder, en haar aangenome dogter aaklig vermoor. Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om 'n nuwe veediefstal-eenheid op die been te bring, moet die hoeprofiel-plaasmoord oplos. Maar daar's komplikasies. Een van hulle is Saar Swarts, die vermoorde Freddie se suster. Buiten skok en hartseer probeer Saar ook haar skuldgevoel jeens haar suster verwerk. In die proses kom sy af op Freddie se skilderye waarin sy haar eie moord in skokkende realiteit uitbeeld, en ontdek sy briewe van 'n regse politieke groep met doodsdreigemente teen Freddie. Boonop begin sy vermoed dat Freddie se nuwe voorman nie is wie hy voorgee om te wees nie. Saar se grootste uitdaging raak nou om die res van die mense om haar te oortuig dat die moord op Freddie en haar kind nie 'n plaasmoord in die "gewone sin van die woord" was nie. En sy sweer sy sal nie rus voor sy nie die ware moordenaar/s opgespoor het nie. Beeslaar, daarenteen, se grootste stryd is teen homself: Hy's net nie meer die gatskop-polisieman van vroeer nie… Kort voor lank word hy en Saar ingetrek by bisarre gebeure soos die moord op 'n bobbejaan, 'n veediefstal-sindikaat wat sangoma's inspan, 'n groep boere-vigilantes wat oorlog verklaar teen die geweld in die land… En uiteindelik nog 'n moord...

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798151160
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
555g
Pages:
512

More buying options

View all 1 new from R180.001 used from R125.00
Queries
R125.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Christo vd Walt  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

R180.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Cornelia Terblans  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Millennium Trilogy: The Girl Who Kicked the Hornets' Nest
Millennium Trilogy: The Girl Who Kicked the Hornets' Nest

Author:
Stieg Larsson
Was R129.95
Now R84.95
(eB 850)
Die rebellie van Sloet Steenkamp
Die rebellie van Sloet Steenkamp

Author:
Paul C. Venter
Now R158.95
(eB 1590)
Etosha: 'n Roman
Etosha: 'n Roman

Author:
Piet van Rooyen
Now R184.95
(eB 1850)
The Snowman
The Snowman

Author:
Jo Nesbo
Now R112.95
(eB 1130)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  'n speur-roman duisend!
Reviewed by Eric Laubscher from Kaapstad on 02 December 2009
1182 of 2407 people found the following review helpful:

As 'n ou liefhebber van Deon Meyer boeke, het ek met groot opwagting die boek aangepak wat so ruimteliks deur hom aanbeveel is. En wat 'n boek! Kleurvolle karakters, wel nagevorste Suid-Afrikaanse agtergrond, en moord storie wat jou sal nagte ophou om blaai agter die waarheid aan. 'n Treffer, gewaarbog die lekkerste storie van die jaar. Welkom in my boekrak Karin Brynard, ek hoop jy skryf hom vol!

Was this review helpful?    

 

  Beste afrikaanse boek
Reviewed by Unknown from George, Western Cape on 19 August 2010
847 of 1761 people found the following review helpful:

Hierdie is die beste afrikaanse boek wat ek nog gelees het. Die navorsing wat gedoen is, is fantasties. Karin Brynard het 'n baie reguit manier van dinge stel. Die bewoording is op die man af en in goeie smaak. Sien baie uit daarna om haar volgende boek te lees.

Was this review helpful?    

 

  stem saam
Reviewed by Ryan from Cardiff on 12 April 2010
986 of 2121 people found the following review helpful:

Stem 100% saam met Eric van Kaapstad. Kon dit nie beter stel nie.

Was this review helpful?    

Buy this product

Plaasmoord

Plaasmoord

Now:R189.95
eBucks:eB1900
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

2.
13 Uur
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

3.
Wie met vuur speel
Was R171.95
Now R111.95
(eB 1120)

4.
Spoor
Was R202.95
Now R131.95
(eB 1320)

5.
Orion
Now R184.95
(eB 1850)

6.
Victor
Was R198.95
Now R129.95
(eB 1300)

7.
Niklaas van Rensburg: Die Siener
Now R363.95
(eB 3640)

8.
Fleur
Was R174.95
Now R113.95
(eB 1140)

9.
Twee vroue
Was R185.95
Now R167.95
(eB 1680)

10.
Anderkant Pontenilo
Now R171.95
(eB 1720)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project