Plantmaats

Author:
Margaret Roberts
Format:
Softcover

Now:R127.95
eBucks:eB1280

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Plantmaats

Short description

Die kuns om spesifieke plante naby mekaar te plant sodat hulle mekaar op een of ander manier bevoordeel, word al honderde jare beoefen. Plantpasmaats is plante wat mekar help deurdat hulle ‘n reuk of chemikaleë afskei wat peste en plae afweer, of deurdat hulle voordelige insekte aanlok wat die omliggende plante bestuif of jag maak op skadelike insekte. Sommige plante stel weer voedingstowwe in die grond vry wat deur ander plante gebruik kan word.

Long description

Die kuns om spesifieke plante naby mekaar te plant sodat hulle mekaar op een of ander manier bevoordeel, word al honderde jare beoefen. Plantpasmaats is plante wat mekar help deurdat hulle ‘n reuk of chemikaleë afskei wat peste en plae afweer, of deurdat hulle voordelige insekte aanlok wat die omliggende plante bestuif of jag maak op skadelike insekte. Sommige plante stel weer voedingstowwe in die grond vry wat deur ander plante gebruik kan word. Het jy geweet ………………………… • Kappertjies wat saam met pampoene, skorsies en komkommers geplant word, versryf kewers, plantluise en ander insekte wat die groente beskadig. En boonop is kappertjies eetbaar! • Wortels en preie is uitstekende plantmaats. Preie verjaag die wortelvlieg en die wortels jaag weer die vlieë en motte wat uie en preie beskadig. Die verskillende reuke verwar die insekte en ontmoedig hulle so. • Aspersies keer dat aalwurms tamatieplante se wortels aanval. • Koljaner verjaag inskete en word in ‘n natuurlike spuitstof teen die rooispinnekopmyt gebruik. • Knoffel verjaag plantluise en is veral ‘n goeie plantpasmaat vir rose. Hierdie boek beskryf meer as 100 kruie, voedsel- en medisinale plante en hulle plantpasmaats, met raad oor hoe, wanneer en waar om hulle te plant, te oes en te gebruik. Verweef in die teks is resepte vir natuurlike bemestingstowwe en spuitmiddels en inligting oor die medisinale en huishoudelike gebruike van plante. Afsonderlike afdelings dek nuttige onkruid, natuurlike spuitstowwe, deklae, bemestingstowwe en ander metodes om die grond te versterk.

Product details

Publisher:
Briza
ISBN:
9781875093762
Publication date:
January 2007
Length:
260mm
Width:
210mm
Weight:
605g
Edition:
New title
Pages:
144

Other products to consider

Eietydse tuine
Eietydse tuine

Author:
Louise van Rooyen; Suzette Stephenson
Now R157.95
(eB 1580)
Designing with Succulents
Designing with Succulents

Author:
Debra Lee Baldwin
Now R283.95
(eB 2840)
Ludwig Taschner se rose
Ludwig Taschner se rose

Author:
Ludwig Taschner
Now R162.95
(eB 1630)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Plantmaats

Plantmaats

Now:R127.95
eBucks:eB1280
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project