Polfyntjies vir die proe

Author:
C. Louis Leipoldt
Format:
Softcover

Now:R125.95
eBucks:eB1260

South Africa

Delivery time:
Usually within 11 working days.
Seller:
kalahari.com

Polfyntjies vir die proe

Short description

Kos en taal kan beskou word as belangrike aspekte van enige nasie se kultuur en geskiedenis.

Long description

Die waarheid van hierdie stelling is duidelik in die geval van C Louis Leipoldt ― nie net was hy ’n digter en kenner van die kookkuns nie, maar ook ’n uitmuntende, traak-my-nie-agtige, anekdotiese, prikkelende kroniekskrywer van die ou-Kaapse kultuur en die destydse Afrikaanse lewensstyl. Die vyf-en-vyftig rubrieke wat Polfyntjies vir die Proe uitmaak, is tussen 1942 en 1947 onder die skuilnaam K A R Bonadie geskryf, en het in Die Huisgenoot onder die opskrif Kelder en Kombuis verskyn. Leipoldt het omtrent drie weke na die verskyning van die laaste rubriek op die ouderdom van ses-en-sestig jaar gesterf. Die formaat van ’n gereelde tydskrifrubriek het moontlik daartoe bygedra dat Leipoldt sy wye kennis van kos en wyn, onder andere, op ’n intieme, nonchalante gesprekstoon met sy lesers gedeel het. Geen wonder dat Fred Le Roux Polfyntjies beskryf het as “van die mooiste prosa wat ons van hom het” nie. Hierdie uitgawe sluit Bredie in, wat in 1933 in Die Huisgenoot onder Leipoldt se eie naam verskyn het.

Product details

Publisher:
Sederberg Publishers
ISBN:
9780620324366
Publication date:
October 2004
Length:
247mm
Width:
168mm
Edition:
New edition
Pages:
220
Illustrations:
Black and white photographs

Other products to consider

The Naked Chef
The Naked Chef

Author:
Jamie Oliver
Now R248.95
(eB 2490)
Huiskok glanskok
Huiskok glanskok

Author:
Errieda du Toit; Francois Ferreira
Now R223.95
(eB 2240)
Sprigs entertain
Sprigs entertain

Author:
Clare Ras; Fiona Ras
Now R270.95
(eB 2710)
Bloke: A Cookbook
Bloke: A Cookbook

Author:
Jason Comins
Now R175.95
(eB 1760)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Polfyntjies vir die proe

Polfyntjies vir die proe

Now:R125.95
eBucks:eB1260
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project