Pomp 09

Author:
Griffel Media
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Pomp 09 Out of stock

Short description

Hierdie opwindende nuwe titel in die Afrikaanse mark stel Suid-Afrikaners bekend aan die konsep van ’n uitsonderlike kuns- en kultuurjoernaal. Pomp is ’n stylvolle, lewendige en polsende publikasie wat die kunste in Afrikaans vier. Dit verleen ’n wegbreek vir die ondersoekende gees, en stel ten toon die beste wat Suid-Afrika het om te bied in kuns en kunstenaars. Hierdeur word neigings en tendense bekend gestel en word jong toonaangeërs gelanseer.

Die visueel-prikkelende inhoud bestaan uit uitnemende foto-joernalistieke elemente en ondersteun daardeur die gesaghebbende seksionele snit wat dit maak deur die verskillende genres van die Suid-Afrikaanse kuns- en kultuurlandskap: skone kuns, fotografie, beeldhouwerk, argitektuur, leefstyl, reis, kos en wyn en vele meer.

Long description

Pomp 09 is die nuwe uitgawe van Pomp. Dit is 'n vanselfsprekende keuse na die sukses van Pomp 08. Pomp is nog 'n titel en nog 'n tydskrif. Dit is 'n biblioteek van idees wat pomp met positiewe energie oor Suid-Afrika. Dit sluit fiksie en nie-fiksie deur 'n paar van Afrika se gunsteling Afrikaanse skrywers in. Van ontwerp tot geskiedenis. Van Sonja Herholdt tot Gloria Bosman. Die titel is spesiaal, want dit is 'n wereldklas publikasie wat kontemporere Suid-Afrikaanse kultuur vertoon met 'n fokus op Afrikaanssprekendes van alle agtergronde.

Product details

Publisher:
Griffel Media
ISBN:
9780981417738
Length:
240mm
Width:
170mm
Weight:
1192g
Edition:
2nd ed
Pages:
496

Other products to consider

Moderne borduurkuns: Projekte vir sagte meubelering
Moderne borduurkuns: Projekte vir sagte meubelering

Author:
Anita Plant
Now R99.95
(eB 1000)
FAK-sangbundel
FAK-sangbundel

Author:
FAK
Now R450.95
(eB 4510)
The Complete World of Greek Mythology
The Complete World of Greek Mythology

Author:
Richard Buxton
Now R339.95
(eB 3400)
The Complete Mosaic Handbook: Projects, Techniques, Designs
The Complete Mosaic Handbook: Projects, Techniques, Designs

Author:
Sarah Kelly
Now R324.95
(eB 3250)

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project