Praat!

Subtitle:
Positiewe selfgesprek, beter kommunikasie, goeie menseverhoudings
Author:
Margaret Fourie
Format:
Softcover

Now:R126.95
eBucks:eB1270

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Praat!

Short description

Positiewe selfgesprek is noodsaaklik vir doeltreffende kommunikasie. En doeltreffende kommunikasie is die grondslag van goeie verhoudings op alle vlakke. Hierdie titel bied jou die teorie asook 'n magdom praktiese voorbeelde om jou op albei gebiede sukses

Long description

Positiewe selfgesprek is noodsaaklik vir doeltreffende kommunikasie. En doeltreffende kommunikasie is die grondslag van goeie verhoudings op alle vlakke. Hierdie titel bied jou die teorie asook 'n magdom praktiese voorbeelde om jou op albei gebiede sukses te laat smaak. Verbeter selfvertroue en bekwaamheid; hanteer misbruik tuis en by die werk; staan jou man teen moeilike mense; hanteer die verantwoordelikheid van ouerskap; raak ontslae van verslawings; boue vertroue en elimineer enigiets wat kommunikasie verhinder.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992556
Publication date:
April 2007
Length:
245mm
Width:
171mm
Weight:
345g
Pages:
160

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project