Praat Dit Uit: Verbeter Jou Menseverhoudings Deur Doeltreffende Kommunikasie: 'n Praktiese Gids

Subtitle:
Verbeter jou menseverhoudings deur doeltreffende kommunikasie: 'n Praktiese gids
Author:
Margaret Fourie
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock

South Africa


Praat Dit Uit: Verbeter Jou Menseverhoudings Deur Doeltreffende Kommunikasie: 'n Praktiese Gids Out of stock

Short description

Kommunikasie is die basis van al ons verhoudings. Daarin gee ons uitdrukking aan ons menslikheid, en reik ons na ander uit of verwerp hulle. En of ons wil of nie, ons kommunikeer almal voortdurend. Ons kan kies hoe ons wil kommunikeer, maar ons kan nie ki

Long description

Kommunikasie is die basis van al ons verhoudings. Daarin gee ons uitdrukking aan ons menslikheid, en reik ons na ander uit of verwerp hulle. En of ons wil of nie, ons kommunikeer almal voortdurend. Ons kan kies hoe ons wil kommunikeer, maar ons kan nie kies om nie te kommunikeer nie. Doeltreffende kommunikasie verg doeltreffende kommunikasiemetodes en daar is baie slaggate waarin jy kan trap. Vir goeie mensverhoudings moet jy die vrymoedigheid he om dinge uit te praat en struikelblokke uit die weg ruim.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781875001347
Publication date:
December 1997
Length:
210mm
Width:
134mm
Weight:
8g
Edition:
Revised edition
Pages:
140
Illustrations:
b&w graphs, cartoons

Review

Barry Cloete

Die boek het my lewe verander. Ek hou dit op my bedtafeltjie en telkens as ek weer in my ou, slegte gewoontes verval, lees ek dit nog ‘n slag.

Table of contents

  • Ons kommunikeer met woorde en stiltes
  • hoe kan ons gedrag verstaan
  • volwassene tot volwassene
  • wat ons dink
  • hoe ons voel
  • groot waarhede, klein waarhede
  • vra is vry, en weier daarby
  • my mening, jou mening
  • aanvaar die suur sonder die soet
  • woede, frustrasie en wrewel
  • magsmaneuvers en
  • speletjies
  • so gaan ek dit toepas

Other products to consider

Kry balans in jou lewe: Praktiese wenke vir werkende ma's
Kry balans in jou lewe: Praktiese wenke vir werkende ma's

Author:
Dr Colinda Linde
Now R126.95
(eB 1270)
Simple Crochet for Cherished Babies
Simple Crochet for Cherished Babies

Author:
Jane Davis
Now R119.95
(eB 1200)
Meditation for Dummies [With CDROM]
Meditation for Dummies [With CDROM]

Author:
Stephan Bodian
Now R182.95
(eB 1830)
Party magic
Party magic

Author:
Woman's Value
Now R153.95
(eB 1540)

Out of stock

Praat Dit Uit: Verbeter Jou Menseverhoudings Deur Doeltreffende Kommunikasie: 'n Praktiese Gids

Praat Dit Uit: Verbeter Jou Menseverhoudings Deur Doeltreffende Kommunikasie: 'n Praktiese Gids

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project