Short description
Die eerste vollegide, volkleur identifikasiegids tot probleemplante van Suid-Afrika. Hierdie unieke veldgids beskryf meer as 400 onkruidspesies, geïllustreer met meer as 450 fotos.
Long description
Die eerste vollegide, volkleur identifikasiegids tot probleemplante van Suid-Afrika. Hierdie unieke veldgids beskryf meer as 400 onkruidspesies, geïllustreer met meer as 450 fotos.
Die fotos is met sorg geneem om tipiese voorbeelde, uitstaande kenmerke, grootte en skaal aan te toon.
Die meegaande teks bevat inligting soos:
• Algemene Afrikaanse en Engelse name
• Oorsprong en ander relevante inligting
• Wenke oor beheer tegnieke
• Kruidagtige kenmerke
• Ekonomiese belang en verspreiding
Verder is daar hoofstukke oor die beheer van onkruide,
’n lys van gewone name van plantfamilies,
’n uitgebreide woordelys en volledige indekse.
’n Moet vir boere, tuiniers, natuurbewaarders en studente.