Pyltjies innie sand

Author:
Francis Grobler
Format:
Hardcover

Now:R107.95
eBucks:eB1080

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Pyltjies innie sand

Short description

Hierdie digbundel, wat 75 gedigte bevat deur die debutant, Francis Grobler, gee 'n sterk emosionele en nostalgiese blik op die Suid-Afrikaanse landskap.

Long description

Die bundel is vars. Anders. Nostalgies, universeel en Suid-Afrikaans. Dit raak aan teenoorgestelde pole en uiterstes, soms met 'n tikkie humor. Die titel en die bladontwerp is aanvullend tot die inhoud en ontlok onmiddellik 'n dieper soeke na die onderliggende boodskap. Dit dek 'n wye spektrum digvorme, vanaf swaar rooiwyn- en kaggelvuur-ballades, epies-liriese dramatiese digstukke, wat afgewissel word met ligte satires, met 'n goeie skakering tussen-in. 'n Fyn onvermoeiende balans. Elke denkbare emosie word in kunstige prosa - soms in ongebonde styl en beskrywende, verhalende letterkunde - met sorgvuldige woordkeuse in verstandstaal vasgepen en verwoord. Retoriese vrae rakende sosiale, religieuse en emosionele kwessies kom af en toe gesigwys op die voorgrond. Dikwels verruil die skrywer die werklikheid vir die vlerke van drome, en neem die leser onwillekeurig saam. Sestien van hierdie gedigte is geniaal getoonset deur Tony Ridgway. Dit word gesing deur die bekende sanger, Wynand Strydom, wat met sy uitsonderlike stem die atmosfeer waarin die gedig geskryf is, perfek weergee en komplimenteer. Die CD is by die bundel ingesluit en word as 'n eenheid bemark. Voorwaar 'n onontbeerlike koffietafel-noodsaaklikheid.

Product details

Publisher:
Griffel Media
ISBN:
9780620376563
Publication date:
August 2007
Length:
150mm
Width:
145mm
Weight:
180g
Pages:
126

Other products to consider

Om te lewe is onnatuurlik
Om te lewe is onnatuurlik

Author:
Gert Vlok Nel
Now R126.95
(eB 1270)
Oewerbestaan
Oewerbestaan

Author:
Melt Myburgh
Now R140.95
(eB 1410)
Heilige Beeste
Heilige Beeste

Author:
D.J. Opperman
Now R70.95
(eB 710)
Noudat slapende honde
Noudat slapende honde

Author:
Ronelda S. Kamfer
Now R153.95
(eB 1540)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Pyltjies innie sand

Pyltjies innie sand

Now:R107.95
eBucks:eB1080
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project