Reisiger

Author:
Elsa Joubert
Format:
Softcover

Now:R284.95
eBucks:eB2850

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Reisiger

Short description

Dit begin waar die skrywer as vyf-en-twintigjarige haar eerste alleenreis aanpak, 'n tog wat haar deur Afrika na Europa neem en die begin vorm van haar lotsgebondenheid met hierdie kontinent, die "boeiende, donker, onbekende ding" wat haar haar lewe lank

Long description

Dit begin waar die skrywer as vyf-en-twintigjarige haar eerste alleenreis aanpak, 'n tog wat haar deur Afrika na Europa neem en die begin vorm van haar lotsgebondenheid met hierdie kontinent, die "boeiende, donker, onbekende ding" wat haar haar lewe lank getrek het. Reisiger gee 'n eerlike kyk op die lewe van Elsa Joubert en werp lig op die onuitwisbare ervarings wat aanleiding daartoe gegee het dat sy is wat sy is en daarom geskryf soos sy geskryf het. Altyd het sy die lee kolle van haar lesers se begrip probeer invul deur hulle bewus te maak van ontkende mense se toestande en bestaansituasies, al sou dit vreemd, ontstellend, ongelooflik wees. Maar altyd met net een doel voor oe: om mos op klipharte te laat groei.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624048121
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
744g
Pages:
424

Other available formats


More buying options

View all 1 new from R299.99
Queries
R299.99
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Jacques Fourie  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: Hardcover, not soft cover
0

    1     

Other products to consider

As almal ver is
As almal ver is

Now R166.95
(eB 1670)
Die tyd van die kombi's
Die tyd van die kombi's

Author:
Koos Kombuis
Now R180.95
(eB 1810)
Die Engele om my: My Stryd Met Borskanker
Die Engele om my: My Stryd Met Borskanker

Author:
Frieda Barnard
Now R105.95
(eB 1060)
Something on My Mind: Kate Jowell: A Battle with Alzheimer's
Something on My Mind: Kate Jowell: A Battle with Alzheimer's

Author:
Sharon Sorour-Morris
Now R207.95
(eB 2080)

Customer reviews & ratings

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project