Rimpelstories: Leesreeks Vir Die Grondslagfase

Subtitle:
Reader / Storybook (Grade 1)
Author:
J. Morris; I. Lewis
Format:
Unknown

Now:R65.95
eBucks:eB660

South Africa

Delivery time:
Usually within 6 working days.
Seller:
kalahari.com

Rimpelstories: Leesreeks Vir Die Grondslagfase

Short description

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geillustreerde storie- en feiteboekies bestaan.

Long description

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Product details

Publisher:
Kagiso
ISBN:
9780798653084
Publication date:
December 1899
Length:
297mm
Width:
210mm
Thickness:
9mm
Weight:
330g
Edition:
1
Pages:
128
Illustrations:
Illustrated
Readership:
Grade: 1

Other products to consider

PAL: Tuis Met Afrikaans
PAL: Tuis Met Afrikaans

Author:
Leoni Hofmeyr
Now R49.95
(eB 500)
Superfiks: Superfiks in Afrikaans:  (Grade 2)
Superfiks: Superfiks in Afrikaans: (Grade 2)

Author:
Mari Latti; Sonia Gouws
Now R39.95
(eB 400)
Bluebird foundations: Bluebird: My Aktiwiteitsboek Graad R:  Leerders werkboek
Bluebird foundations: Bluebird: My Aktiwiteitsboek Graad R: Leerders werkboek

Author:
Ms Denise Barbara Schimper
Now R61.95
(eB 620)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Rimpelstories: Leesreeks Vir Die Grondslagfase

Rimpelstories: Leesreeks Vir Die Grondslagfase

Now:R65.95
eBucks:eB660
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project