Die Mooiste Blom

Subtitle:
Die mooiste blom Reader / Storybook (Grade 2)
Author:
J. Anker
Format:
Unknown

Was:R31.95
Now:R26.95
eBucks:eB270

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Die Mooiste Blom

Short description

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan.

Long description

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Product details

Publisher:
Kagiso
ISBN:
9780798653503
Publication date:
December 1899
Length:
211mm
Width:
150mm
Thickness:
2mm
Weight:
40g
Edition:
1
Pages:
20
Illustrations:
Illustrated
Readership:
Grade: 2
Illustrated:
Illustrated

Other products to consider

Storieboom: Stories oor Biebie en Kalla Fase 1: Die kartondoos:  Reader / Storybook
Storieboom: Stories oor Biebie en Kalla Fase 1: Die kartondoos: Reader / Storybook

Author:
A. Brychta; A. Stimie; R. Hunt
Was R33.95
Now R28.95
(eB 290)
Storieboom: Stories oor Vlooi Fase 1: Teddie is weg!:  Reader / Storybook
Storieboom: Stories oor Vlooi Fase 1: Teddie is weg!: Reader / Storybook

Author:
A. Brychta; A. Stimie; R. Hunt
Was R33.95
Now R28.95
(eB 290)
Biebie en Kalla die kermis:  Reader / Storybook
Biebie en Kalla die kermis: Reader / Storybook

Author:
A. Brychta; A. Stimie; R. Hunt
Was R33.95
Now R28.95
(eB 290)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Die Mooiste Blom

Die Mooiste Blom

Was:R31.95
Now:R26.95
eBucks:eB270
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project