Ons Klaskamer

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. more
Subtitle:
Ons klaskamer Reader / Storybook (Grade 1)
Author:
T. Morris; T Morris
Format:
Book
Edition:
1

Delivery:
South Africa Usually within 10 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R28.00
eBucks:
eB280
Discovery Miles:
280
  • Pintrest

Short description

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan.

Long description

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Product details

Imprint:
Kagiso
Publisher:
Kagiso; Perskor
ISBN:
9780798649544
Publication date:
December 1899
Length:
190mm
Width:
170mm
Thickness:
2mm
Weight:
40g
Edition:
1
Pages:
16
Readership:
Grade: 1
Illustrated:
Illustrated

Customer reviews & ratings