Rodriguez

Mosambiek, 1990. Vroeer was hy die student Skerf Malan, maar toe word hy gewerf om aan koverte operasies deel te neem. more
Author:
Piet van Rooyen
Format:
Softcover

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R205.00
eBucks:
eB2 050
Discovery Miles:
2 050
  • Pintrest

Short description

Mosambiek, 1990. Vroeer was hy die student Skerf Malan, maar toe word hy gewerf om aan koverte operasies deel te neem.

Long description

Mosambiek, 1990. Vroeer was hy die student Skerf Malan, maar toe word hy gewerf om aan koverte operasies deel te neem. Nou is hy die agent Rodriguez, die "inside man", 'n wit man wat namens Nasionale Intelligensie die Renamo-beweging moet infiltreer. Hy dra reeds letsels wat sinoniem is met sy beroep, maar gaan steeds onverskrokke voort met sy taak. Spanning en intrige uit die boonste rakke deur 'n bekroonde skrywer.

Product details

Imprint:
Queillerie
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780795800344
Publication date:
May 2012
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
310g
Pages:
272
Audience:
General
Pages:
272

Customer reviews & ratings