Roepman

Author:
Jan van Tonder
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R149.95
eBucks:eB1500

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Roepman

Short description

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare.

Long description

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in 'n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het 'n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen 'n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798144582
Publication date:
January 2004
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
245g
Edition:
Uitg
Pages:
200

Other available formats


Other products to consider

A Pirate's Love
A Pirate's Love

Author:
Johanna Lindsey
Now R58.95
(eB 590)
Spud
Spud

Author:
John Van De Ruit
Now R117.95
(eB 1180)
Die son kom aan die seekant op
Die son kom aan die seekant op

Author:
Jeanette Ferreira
Now R184.95
(eB 1850)
Anna: Dogter van Engela van Bengale
Anna: Dogter van Engela van Bengale

Author:
Therese Benade
Now R188.95
(eB 1890)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Te veel dieselfde
Reviewed by Cobus from Capte Town on 24 November 2004
8367 of 17809 people found the following review helpful:

Na 'n groot ophef in onder meer Insig, het ek die boek gekoop. Dit is egter nie naasteby so goed nie, aangesien dit eintlik maar net grepe uit ander boeke / flieks neem en saamflans as 'n "nuwe" storie. Dis uiters voorspelbaar met geen duidelike boodskap of doel nie?

Was this review helpful?    

 

  Roepman rocks!
Reviewed by Alto from Pretoria on 11 November 2004
8290 of 17828 people found the following review helpful:

As jy ooit in of naby 'n spoorwegwoongebied gebly het sal jy die karakters en miskien ook jou self herken in die boek. Die verhaal van Timus en sy wisselwerking met sy omgewing is gevul met humor, maar ook met skokkende werklikhede. Roepman se rol in hierdie boek is uiters berekend en treffend. Moenie die boek misloop nie!

Was this review helpful?    

See more reviews

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project