Short description
Die beste resepte uit die suksesvolle TV-program Roer! op kykNET.
Long description
Met foto's van die kos, die glansmense en kunstenaars en natuurlik van die mooie Tammy-Anne Fortuin. Kuier saam met sterre soos Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Robbie Wessels, Amy Kleynhans, Sasha-Lee, Heinz Winckler, Corne Krige, Kobus Wiese, en die geliefde Evita.
Customer reviews & ratings