Leeskaarte

Illustrator:
David Ferguson
Format:
Softcover

Was:R785.95
Now:R660.95
eBucks:eB6610

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Leeskaarte

Short description

Leeskaarte word gebruik voordat die leerder in storieboeke begin lees. Die pakket bestaan uit 95 leeskaarte. Voorop elke leeskaart is ’n prent en twee of drie sinne. By elke sin staan ’n kleurkolletjie. Slegs een sin hou verband met die prent op die leeskaart. Die leeskaart dwing dus die leser om vir betekenis te lees.

Long description

Ruimland is 'n unieke taal- en leesreeks vir Afrikaans Eerste Taal. Die reeks fokus op die spesifieke uitkomstes vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook ander leerareas soos Lewensorientasie en Wiskundigegeletterdheid.Die reeks ontwikkel kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep en individuele take. Dit sluit nou ook aan by die kind se ervaringsveld en vorm deel van 'n reeks wat strek van Graad 1 tot Graad 12. Die Ruimland-Pretleespak vir Graad 1 en 2 bestaan uit: 47 dierkaarte met raaisels, rympies, liedjies en interessante vrae wat kognitiewe en estetiese ontwikkeling bevorder; vyf plakkate om die leerleesproses te fasiliteer; drie afsonderlike blokspele bestaande uit prent-, woord- en klankblokke, met bypassende kaartjies vir die ontwikkeling van leesvaardigheid; 180 flitskaarte vir die vaslegging van leesvaardigheid; 95 leeskaarte; werkboeke wat skryfvaardigheid ontwikkel en geleentheid bied vir deurlopende assessering en Ruimlees en Pretlees leesboekies vir self-en voorlees.;Die Ruimland Leerderboek kan saam of afsonderlik van die pak gebruik word. 'n Holistiese benadering tot taalonderrig word gevolg. Die boek bestaan uit Storievelle en Speelvelle wat op die Storievelle reageer. In die Ruimgids Onderwysersgids, direkte leiding word aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en ep en individuele take. Dit sluit nou ook aan by die kind se ervaringsveld en vorm deel van 'n reeks wat strek van Graad 1 tot Graad 12. Die Ruimland-Pretleespak vir Graad 1 en 2 bestaan uit: 47 dierkaarte met raaisels, rympies, liedjies en interessante vrae wat kognitiewe en estetiese ontwikkeling bevorder; vyf plakkate om die leerleesproses te fasiliteer; drie afsonderlike blokspele bestaande uit prent-, woord- en klankblokke, met bypassende kaartjies vir die ontwikkeling van leesvaardigheid; 180 flitskaarte vir die vaslegging van leesvaardigheid; 95 leeskaarte; werkboeke wat skryfvaardigheid ontwikkel en geleentheid bied vir deurlopende assessering en Ruimlees en Pretlees leesboekies vir self-en voorlees.;Die Ruimland Leerderboek kan saam of afsonderlik van die pak gebruik word. 'n Holistiese benadering tot taalonderrig word gevolg. Die boek bestaan uit Storievelle en Speelvelle wat op die Storievelle reageer. In die Ruimgids Onderwysersgids, direkte leiding word aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en deurlopende assessering. Die leerderboek is gereproduseer in die onderwysersgids om verwysing te vergemaklik.

Product details

Publisher:
MASKEW MILLER LONGMAN
ISBN:
9780636022850
Publication date:
January 1995
Length:
220mm
Width:
158mm
Thickness:
49mm
Weight:
385g
Edition:
1
Pages:
190
Illustrations:
Illustrated
Readership:
Age: 7 - 13
Illustrated:
Illustrated

Table of contents

  • IN

Other products to consider

No image
Ace leerprogram: My eerste werkboek

Author:
F. Wilkens
Now R61.95
(eB 620)
Lekkerleesreeks Leesjaar 3: My lekkerste leesboek: Afrikaans eerste taal
Lekkerleesreeks Leesjaar 3: My lekkerste leesboek: Afrikaans eerste taal

Author:
Mart Meij
Was R62.95
Now R52.95
(eB 530)
My slim kat werkboeke vir Afrikaans: Leer speel-speel klank en skryf
My slim kat werkboeke vir Afrikaans: Leer speel-speel klank en skryf

Author:
A.S. Scholtz; H.J. Nel
Was R83.95
Now R70.95
(eB 710)
Superfiks: Superfiks in Wiskunde:  (Grade 5)
Superfiks: Superfiks in Wiskunde: (Grade 5)

Author:
Anika Pretorius
Now R39.95
(eB 400)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Leeskaarte

Leeskaarte

Was:R785.95
Now:R660.95
eBucks:eB6610
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project