Saartjie

Author:
Bettie Naude
Format:
Softcover

Now:R81.95
eBucks:eB820

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Saartjie

Short description

Ontmoet die rabbedoe met die lang bene, wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in die oë. Saartjie en haar twee maats is bekend as Die Drie Muskiete. Hul lewe word versuur deur seuns en ‘n klein niksnuts genaamd Muggie. Saartjie eerste avonture sluit in die ontdekking van ‘n geraamte in ‘n ysterkis en die na-apery van party van die onderwysers – tot almal se vermaak.

Long description

Ons ontmoet Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as Die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en 'n klein niksnuts genaamd Muggie. Saartjie reel 'n konsert om geld vir liefdadigheid in te samel en skryf haar eie toneelstuk daarvoor, maar dinge loop nie heeltemal soos beplan nie. 'n Paar dae later sluip sy en haar maats in by 'n bouvallige ou huis waar 'n kluisenaar jare gelede dood is en ontdek 'n geraamte en 'n ysterkis. Hulle het skaars van hierdie avontuur herstel wanneer Saartjie besluit om te gaan heuning uithaal. Die bye steek hulle egter nie so erg soos die arme hoenders op 'n nabygelee kleinhoewe nie! Die laaste dag op laerskool aap Saartjie tot almal se vermaak party van die onderwysers na en dan moet sy aan 'n debat teen 'n seun deelneem. Ja-nee, sy is beslis 'n besige meisie!

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798146395
Publication date:
September 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
190g
Edition:
4th ed
Pages:
120
Readership:
Children

Other available formats


More buying options

View all 1 used from R50.00
Queries
R50.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: abby's corner  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Die avonture van Kuifie: Haaie van die rooi see
Die avonture van Kuifie: Haaie van die rooi see

Author:
Herge
Now R125.95
(eB 1260)
Trompie die stouterd
Trompie die stouterd

Author:
Topsy Smith
Now R81.95
(eB 820)
Die volledige sprokies van Grimm
Die volledige sprokies van Grimm

Author:
M. van der Vyfer
Now R240.95
(eB 2410)
Droombos Boek 5: Pollie poskabouter se lee possak
Droombos Boek 5: Pollie poskabouter se lee possak

Author:
Annelize Bester
Now R67.95
(eB 680)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project