Sabbatsreis

Author:
Annelie Botes
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R189.95
eBucks:eB1900

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Sabbatsreis

Short description

Die vliegtuigwiele lig. Ek skeur los van Afrika. Uiteindelik begin my reis Engeland toe, om ponde te verdien. Niemand weet ek gaan by 'n brug in Londen afspring nie. Want ek is sat baklei teen 'n geldgemors wat ek eiehandig geskep het.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624045106
Publication date:
June 2007
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
360g
Pages:
288

More buying options

View all 1 used from R110.00
Queries
R110.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Cinmoll  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

The Blood of Flowers
The Blood of Flowers

Author:
Anita Amirrezvani
Now R113.95
(eB 1140)
Griet kom weer
Griet kom weer

Author:
Marita van der Vyver
Now R180.95
(eB 1810)
My Sister's Keeper
My Sister's Keeper

Author:
Jodi Picoult
Now R102.95
(eB 1030)
The Pact
The Pact

Author:
Jodi Picoult
Now R112.95
(eB 1130)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  'n Reis na heelheid.
Reviewed by Lidia Theron from Bettysbaai, Suid Afrika on 04 August 2007
5395 of 11332 people found the following review helpful:

Dis ’n boek wat ek met groot verwagting begin lees het. Ek was nie teleurgesteld nie, trouens, ek het veel meer gekry as waarop ek gehoop het. Hoekom? Ek het deurentyd daaroor gewonder, tot ek op p 97 my antwoord gekry het. In een enkele sin: Daar was nog nooit ’n tyd waarin my lewe nié kompleks en intens was nie. Daarin het die antwoord vir my opgesluit gelê en ek het geweet dat dit is omdat ek die lewe nét so ervaar, wat ek kon identifiseer. Die boek is met ’n ruwe eerlikheid, wat soms ontstellend is, geskryf. Soms het ek gewonder wat haar man sê omdat hy so “ontbloot” is. Maar, as mens met soveel eerlikheid oor jouself kon skryf, moet jou geliefde ook maar sterk staan as hy deel van die suiweringsproses wil wees. Mens kan nie net sekere dele van ’n rou wond skoonmaak en hoop dit gaan genees nie. Die skoonmaak het alkante toe diep gesny. Boetedoening as ouer, vir verkeerdhede waaraan ons almal skuldig is in ons groot onkunde. Wanneer ons kinders moet groot kry, terwyl ons self nog soos kinders is. Maar, alhoewel Sabbatsreis vertel van Annalie se reis, kan dit netsowel ’n reis wees waarop ons almal behoort te gaan. Dis ’n terapeutiese reis na innerlike heling. Met die lees van hierdie boek het ek meer as een keer net soos Luke, in die boek, gesê: “Annelie is an amazing woman!” Ek buig laag en haal my hoed af vir hierdie skrywer. Dis ’n boek wat ek met ’n oop hart aan almal, nie net vroue nie, kan aanbeveel.

Was this review helpful?    

Buy this product

Sabbatsreis

Sabbatsreis

Now:R189.95
eBucks:eB1900
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project