Sarie 5

Author:
Barbara Joubert
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R207.95
eBucks:eB2080

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Sarie 5

Short description

Die titel vul 'n leemte vir diegene van ons wat hou daarvan om eerlike kos met 'n moderne aanslag te maak - lekker kos wat met die eerste proeslag geluksaligheid oor die gemoed bring.

Long description

Die titel vul 'n leemte vir diegene van ons wat hou daarvan om eerlike kos met 'n moderne aanslag te maak - lekker kos wat met die eerste proeslag geluksaligheid oor die gemoed bring. Resepte wissel van flatervrye staatmakers soos Pampoenkoekies en Sjokolademousse tot Tamatie-broodsop en Tagliatelle met gerookte salm en tamatie. En die bonus van so 'n kookskat? Al die resepte in Sarie 5 verg net vyf bestanddele van jou en verg nie die wereld se tyd nie. Die klem op vyf bestanddele is egter net Barbara se rigtingwyser, want sy glo elke persoon moet sy of haar reg he om van die resepte af te wyk om meer bestanddele by te sit of sommiges uit te laat. Die titel weerspieel Barbara se oortuiging dat kook die lekkerste vorm van demokrasie is wat sy ken! Elke hoofstuk bevat resepte wat gepas is vir winter- of somermaande, maar laat jou toe om te besluit waarvoor jy lus het. Barbara se manier van kosmaak is om dinge te vereenvoudig, sonder om die essensie of smaak van 'n gereg prys te gee. Probeer gerus haar resep vir die lekkerste hoenderpasteie of die perfekte geroosterde aartappels.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798146241
Publication date:
June 2006
Length:
270mm
Width:
200mm
Weight:
620g
Pages:
160

More buying options

View all 1 used from R170.00
Queries
R170.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Corinne  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Learn to cook
Learn to cook

Author:
Vanessa van der Merwe
Now R81.95
(eB 820)
Jamie's Ministry of Food: Anyone Can Learn to Cook in 24 Hours
Jamie's Ministry of Food: Anyone Can Learn to Cook in 24 Hours

Author:
Jamie Oliver
Now R320.95
(eB 3210)
Vinnig En Maklik: Resepte uit Vrouekeur 1
Vinnig En Maklik: Resepte uit Vrouekeur 1

Author:
Marlo Carstens
Now R179.95
(eB 1800)
Cass Abrahams kook Kaap-Maleis
Cass Abrahams kook Kaap-Maleis

Author:
Cass Abrahams
Now R135.95
(eB 1360)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  PUIK
Reviewed by Unknown on 05 August 2006
12611 of 25698 people found the following review helpful:

Resepte.... sommer so 'n lekker loshande kokery. Absoluut puik, met die fotos kan mens mos sien wat gaan jy kry!!

Was this review helpful?    

Buy this product

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project