Short description
Aalwyne word algemeen gebruik in tuine dwarsoor die land, en is gewilde 'argitektoniese plante', daar is ook 'n groeiende belangstelling in hulle medisinale en kommersiele gebruike. Daar word gekyk na onder meer klassifikasie, identifikasie, en hoe om tui
Long description
Aalwyne word algemeen gebruik in tuine dwarsoor die land, en is gewilde 'argitektoniese plante', daar is ook 'n groeiende belangstelling in hulle medisinale en kommersiele gebruike. Daar word gekyk na onder meer klassifikasie, identifikasie, en hoe om tuin te maak met aalwyne. 50 spesies word beskryf, met inligting oor die kleur en verspreiding. Kleurfoto's word regdeur gebruik.