Short description
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurliefkenner die m
Long description
Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van kleurfoto's en - verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner - en ontluikende natuurliefkenner die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.