Sasol eerste veldgids tot die nagtehemel van Suider-Afrika

Author:
Cliff Turk
Format:
Softcover

Now:R40.95
eBucks:eB410

South Africa

Delivery time:
Usually within 6 working days.
Seller:
kalahari.com

Sasol eerste veldgids tot die nagtehemel van Suider-Afrika

Short description

Hierdie opwindende reeks vir ontluikende natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders in die familie. Sakpas-grootte; Pragtige f

Long description

Hierdie gids maak deel uit van die Sasol eerste veldgids-reeks, wat spesiaal ontwerp is met die oog daarop om kinders in te lei in die geheime van die opwindende w?reld om ons, om alles wat kruip en roer te ontdek en alles te leer oor hul habitat. Die klein gidse is propvol inligting wat onmisbaar is vir die ontluikende natuurkundige. Die bondige teks is maklik leesbaar en die nuttige kaarte en duidelike foto's maak dit moontlik om sommer met een oogopslag inligting te bekom oor 'n spesifieke spesie.

Product details

Publisher:
Struik Publishers
ISBN:
9781868725984
Publication date:
September 2001
Length:
165mm
Width:
110mm
Weight:
83g
Pages:
56

Other products to consider

Astronomy for Dummies
Astronomy for Dummies

Author:
Stephen P. Maran
Now R146.95
(eB 1470)
No image
Mathematics Matters Grade 5 Learner's Book Arikaans Translation

Author:
Fiona Macgregor; Moeneba Slamang; Zonia Jooste
Now R78.95
(eB 790)
Sun, Moon and Stars
Sun, Moon and Stars

Author:
Stephanie Turnbull
Now R46.95
(eB 470)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Sasol eerste veldgids tot die nagtehemel van Suider-Afrika

Sasol eerste veldgids tot die nagtehemel van Suider-Afrika

Now:R40.95
eBucks:eB410
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project