Short description
Die Duiwel is hier aan die woord – skerpsinnig, dog simpatiek teenoor die probleme wat hy uitlig.
Long description
Die Duiwel is hier aan die woord – skerpsinnig, dog simpatiek teenoor die probleme wat hy uitlig. In hierdie bundel ondersoekthe skrywer geloof in die hedendaagse konteks, en kom sy belesenheid na vore. Hy bied met sy skerp waarnemingsvermoe kommentaar op eietydse ervaringe, maar plaas dit in die konteks van eeue.