Short description
Lees sonder grense Graad 3: Die Haas Boek is meer as ‘n gewone leesboek.
Long description
Lees sonder grense Graad 3: Die Haas Boek is meer as ‘n gewone leesboek. Daar is ‘n wye verskeidenheid tekste, van Afrika-legendes en rympies tot blokkiesraaisels, grappies en speletjies. Verskillende tekssoorte soos stories, dramas, prentverhale en koerantberigte ontwikkel leesvaardighede en visuele geletterdheid.