Short description
Shrinkstories is 'n opvolg van die suksesvolle Brekfis met die Shrink. Hierdie is 'n tydlose boek wat klassieke verhale en flieks saamsnoer in sketse waaruit ons lewenslesse kan leer. Shrinkstories is 'n kultuurervaring, 'n laat-jou-goed-voel boek.