Sinonieme en verwante woorde

Author:
Buro van die WAT
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R225.95
eBucks:eB2260

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

No image

Short description

Sinonieme en verwante woorde is 'n handige gids wat die gebruiker lei om vir elke situasie die regte woord te vind. By die keuse van woorde wat in die plek van die soekwoord gebruik kan word, word nie net sinonieme gegee nie maar ook woorde wat andersins aan mekaar verwant is.

Long description

Sinonieme en verwante woorde is 'n handige gids wat die gebruiker lei om vir elke situasie die regte woord te vind. By die keuse van woorde wat in die plek van die soekwoord gebruik kan word, word nie net sinonieme gegee nie maar ook woorde wat andersins aan mekaar verwant is. Onder voertuig word byvoorbeeld verskillende soorte voertuie gelys. Dit laat die werk in 'n groter mate beantwoord aan die talle behoeftes van gebruikers wat hulp soek by die keuse van die regte woord of term. Die titel maak die woord los wat op die tong le. Dit help onderwysers, leerders en studente, skrywers, joernaliste, politici, blokraai-invullers en elke taalgebruiker om die regte woord op die regte plek in te span.

Product details

Publisher:
PHAROS
ISBN:
9781868900565
Publication date:
April 2006
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
535g
Edition:
Uitg
Pages:
488
Readership:
Children

Other products to consider

Oxford Afrikaans/English skoolwoordeboek/school dictionary
Oxford Afrikaans/English skoolwoordeboek/school dictionary

Author:
OUP Southern Africa
Was R110.95
Now R93.95
(eB 940)
Skoolwoordeboek / School dictionary
Skoolwoordeboek / School dictionary

Author:
Jan Kromhout
Now R121.95
(eB 1220)
HAT: My eerste HAT
HAT: My eerste HAT

Now R149.95
(eB 1500)

Buy this product

No image

Sinonieme en verwante woorde

Now:R225.95
eBucks:eB2260
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project