Sinvolle Tuinontwerp

Author:
Sharon Walker; Lindsay Gray; Helen Lachenicht
Format:
Softcover

Now:R127.95
eBucks:eB1280

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Sinvolle Tuinontwerp

Short description

Vir baie mense behels tuinmaak veel meer as bloot ‘n groen grasperk en mooi plante wat daarby pas. In die afgelope paar jaar het die klem verskuif na die ontwerp van ‘n suksesvolle tuin en die versorging war daarmee gepaard gaan. Moderne tuine toon ‘n baie meer persoonlike aanslag en is veel eerder ‘n uitdrukking van individuele leefstylkeuses

Long description

Vir baie mense behels tuinmaak veel meer as bloot ‘n groen grasperk en mooi plante wat daarby pas. In die afgelope paar jaar het die klem verskuif na die ontwerp van ‘n suksesvolle tuin en die versorging war daarmee gepaard gaan. Moderne tuine toon ‘n baie meer persoonlike aanslag en is veel eerder ‘n uitdrukking van individuele leefstylkeuses. Daar is egter so ‘n magdom van inligting beskikbaar oor tuinmaak en wat om te plant, dat baie tuinliefhebbers oorweldig, selfs magteloos voel, en maar in hul onkunde voortploeter terwyl hulle wens daar was ‘n toeganklike manier om ‘n tuin van meet af aan reg te beplan en die geskikste plante te plant. In hierdie bondige en sistematiese publikasie het die skrywers hul gesamentlike kennis, jare lange praktiese ervaring en hul onderskeie beproefde onderrigmetodes saamgesnoer om ‘n werk die lig te laat sien wat die beginnertuinier en ook die kenner sal help om ‘n aanskoulike en suksesvolle tuin te skep. Die illustrasiemateriaal is uitsonderlik en op sigself ‘n skatkis van inspirerende idees. Sinvolle tuinontwerp is ‘n stap-vir-stap gids wat enige tuinier of voornemende tuinier sal help om ‘n tuin te skep of te herskep. Dit bevat praktiese oefeninge en wenke, en is ‘n interaktiewe verwysingsbron vir die fundamentele onderwerpe van tuinontwerp en –beplanning. Dit sluit die basiese stappe in om ‘n langtermyn-meesterplan vir ‘n tuin op te stel; leiding rakende belangrike besluite soos watter tuinstyl die woning gaan komplementeer, geskikte plante vir die klimaat, verantwoordelike waterverbruik, arbeidbesparende tegnieke en sekuriteit – alles binne ‘n gemeenskaplike Suid-Afrikaanse konteks. Die praktiese toepassing van die ontwerpbeginsels sal bydra tot vertroue in die ontwikkeling van ‘n uniek Suid-Afrikaanse tuinboukultuur.

Product details

Publisher:
Briza
ISBN:
9781875093977
Publication date:
April 2007
Length:
210mm
Width:
260mm
Weight:
645g
Pages:
176

Other products to consider

Vegetable Gardening
Vegetable Gardening

Author:
Jo Whittingham
Now R100.95
(eB 1010)
Eietydse tuine
Eietydse tuine

Author:
Louise van Rooyen; Suzette Stephenson
Now R157.95
(eB 1580)
Success with Water Gardens
Success with Water Gardens

Author:
Graham Clarke
Now R183.95
(eB 1840)
Bekostigbare tuinmaak
Bekostigbare tuinmaak

Author:
Nancy Gardiner
Now R90.95
(eB 910)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Sinvolle Tuinontwerp

Sinvolle Tuinontwerp

Now:R127.95
eBucks:eB1280
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project