Skaduwee van die dood

Author:
Janie Oosthuysen
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Skaduwee van die dood Out of stock

Short description

Dis nog skemer toe Francois voor die ou huis remme aanslaan. Hy leun oor die stuur en staar stip na die sinkdakhuis. Iets is fout. Dan sien hy dit. Die voordeur.

Long description

Dis nog skemer toe Francois voor die ou huis remme aanslaan. Hy leun oor die stuur en staar stip na die sinkdakhuis. Iets is fout. Dan sien hy dit. Die voordeur. Dit staan oop. Die plek is erg stil ook. Iets het gebeur, hy is seker daarvan – Wat moet hy doen? Ingaan en gaan kyk? Maar wat wag daar binne op hom. Dalk moet hy liewer net maak dat hy wegkom..maar hy kan mos nie? Hy weet daar's fout. Hy trek sy asem diep in, byt op sy tande en loer oor sy skouer. Dan stap hy op teen die sementtreetjies en oor die diep stoep tot by die donker voordeur.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798141017
Publication date:
September 2000
Length:
193mm
Width:
132mm
Thickness:
1mm
Weight:
170g
Edition:
1
Pages:
155
Illustrations:
Illustrated
Readership:
Young adult

Other products to consider

Pippie Langkous
Pippie Langkous

Author:
Astrid Lindgren
Now R88.95
(eB 890)
Die verlore eiland
Die verlore eiland

Author:
Janie Oosthuysen
Now R63.95
(eB 640)
Die vreeslike avonture van Oliver Twist
Die vreeslike avonture van Oliver Twist

Author:
Janie Oosthuysen
Now R90.95
(eB 910)
Gedaantes en geraamtes-omnibus
Gedaantes en geraamtes-omnibus

Author:
Louise Prinsloo
Now R109.95
(eB 1100)

Out of stock

Skaduwee van die dood

Skaduwee van die dood

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project