Skep 'n Tuin Saam Met Keith Kirsten

In Skep 'n tuin saam met Keith Kirsten verken die tuinboukundige verskeie tuinontwerp filosofiee aan die hand waarvan hy die leser wys hoe om 'n... more
Subtitle:
Hoe om jou droomtuin te beplan, te onwerp en in stand te hou
Author:
Kirsten, Keith
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com
Now:
R198.00
eBucks:
eB1 980
Discovery Miles:
1 980
  • Pintrest

Short description

In Skep 'n tuin saam met Keith Kirsten verken die tuinboukundige verskeie tuinontwerp filosofiee aan die hand waarvan hy die leser wys hoe om 'n buitelug area maklik uit te le en hoe om die tuin met die binnekant van die huis te integreer om sodoende albei se bekoring te verhoog.

Long description

In Skep 'n tuin saam met Keith Kirsten verken die tuinboukundige verskeie tuinontwerp filosofiee aan die hand waarvan hy die leser wys hoe om 'n buitelug area maklik uit te le en hoe om die tuin met die binnekant van die huis te integreer om sodoende albei se bekoring te verhoog. Of jy besluit op 'n oerwoud in die stad, 'n plantliefhebber se tuin, 'n gesinstuin, 'n formele tuin, 'n kontemporere tuin, 'n natuurtuin, 'n romantiese of spirituele tuin, 'n binnenshuise tuin, 'n moderne tuin of 'n kustuin, Keith Kirsten se geoefende oog vir ontwerp, sy praktiese manier van doen, sy voorkeur vir maklike instandhouding en sy eenvoudige stap-vir-stap-riglyne sal jou help om jou droomtuin te verwerklik. Skep 'n tuin saam met Keith Kirsten is 'n onontbeerlike gids vir enige tuin liefhebber en begelei jou deur die hele skeppende proses van die logiese redes agter die kreatiewe uiteensetting, voorbereiding, hoe om plante te kies, te plant, te kweek, aan te plant en te onderhou, tot die nuutste giere in swembaddens en ander tuin elemente. 'n Omvattende afdeling oor tuinmaak wenke bied jou al die inligting wat jy nodig het om 'n volmaakte tuin te skep.

Product details

Imprint:
Struik Lifestyle
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781770075603
Publication date:
September 2010
Length:
260mm
Width:
220mm
Weight:
794g
Pages:
176
Illustrations:
200 volkleurfoto's en illustrasies
Audience:
General
Illustrations:
200 volkleurfoto's en illustrasies
Pages:
176
Illustrated:
True