Out of stock

Slaag Jou Leerlinglisensie Eerste Keer

'n Kompakte uitgawe teen a bekostigbare prys, gebasseer op die offisiele K53 toets. Hierdie boek bevat al die inligting wat nodig is om die toets te... more
Author:
Clive Gibson; Gavin Hoole; Bata Passchier
Format:
Softcover
Edition:
2nd Revised edition

Out of stock

  • Pintrest

Short description

'n Kompakte uitgawe teen a bekostigbare prys, gebasseer op die offisiele K53 toets. Hierdie boek bevat al die inligting wat nodig is om die toets te slaag, en as 'n leerlingbestuurder word jy deur die inligting gelei sodat jy al die padreels verstaan.

Long description

Al die vereistes is uiteengesit in 'n duidelike, maklik om te volg styl. As 'n leerling bestuurder word jy stap vir stap geneem deur die inligting wat nodig is om die padre?ls en padtekens te bemeester. Alles wat jy nodig het om te weet om die toets die eerste keer te slaag, en teen 'n billike prys!

Product details

Imprint:
Struik
Publisher:
Random House Struik
ISBN:
9781868725472
Publication date:
November 2000
Length:
210mm
Width:
148mm
Weight:
139g
Edition:
2nd Revised edition
Pages:
64
Edition:
2nd revised edition
Audience:
General
Pages:
64

Customer reviews & ratings