Slaap, kindjie, slaap

Author:
Ann Richardson; Megan Faure
Format:
Softcover

Now:R130.95
eBucks:eB1310

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Slaap, kindjie, slaap

Short description

Hierdie titel deur die skrywers van die topverkoper Koester jou baba, bied sinvolle, eenvoudige oplossings om jou en jou baba van 'n goeie nagrus te verseker deur gesonde slaapgewoontes te vorm.

Long description

Hierdie titel deur die skrywers van die topverkoper Koester jou baba, bied sinvolle, eenvoudige oplossings om jou en jou baba van 'n goeie nagrus te verseker deur gesonde slaapgewoontes te vorm. Lees hier hoe jy dit doen deur Realistiese verwagtings; gepaste sensoriese ervarings bedags; die regte slaapomgewing; die uitskakel van honger of mediese oorsake as jou baba snags wakker word; genoeg slaap bedags; goeie slaapassosiasies sodat jou baba kan leer om homself snags te vertroos en op sy eie verder te slaap as hy wakker word; oplossings vir kleingoed wat skeidingsangs ervaar. Benewens hierdie riglyne, bied Slaap kindie slaap 'n kitsverwysingseksie waar desperate ouers vinnig oplossings vir ouderdomsverwante slaapkwessies sal vind. Hierdie titel volg 'n sagte bendadering tot slaapafrigting, gebaseer op jou baba se natuurlike vermoe tot selftroos en -kalmering, en hoe hy skeiding van jou hanteer.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992808
Publication date:
September 2007
Length:
245mm
Width:
171mm
Weight:
370g
Edition:
New title
Pages:
160

More buying options

View all 1 new from R90.001 used from R90.00
Queries
R90.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: A Dell  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R90.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Ann_bubbles  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Few pen marks on first page, otherwise in a good condition.
0

    1     

Other products to consider

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie
Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

Author:
Debbie de Jong; Jane Jarvis
Now R162.95
(eB 1630)
Hamlyn Health S.: Your Pregnancy Week-by-week
Hamlyn Health S.: Your Pregnancy Week-by-week

Author:
Dame Karlene Davis; Practical Parenting
Now R198.95
(eB 1990)
Sister Lilian's babycare companion
Sister Lilian's babycare companion

Author:
Sister Lilian Leistner
Now R216.95
(eB 2170)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Slaap, kindjie, slaap

Slaap, kindjie, slaap

Now:R130.95
eBucks:eB1310
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project