Slaaptydstories

Author:
A. Holmes
Format:
Hardcover

Now:R99.95
eBucks:eB1000

South Africa

Delivery:
Usually within 13 working days.
Seller:
kalahari.com

Slaaptydstories

Short description

Slaaptydstories bevat talle sto­ries wat kinders meer leer oor geloof, liefde, vreug­de, vrede, betroubaarheid, selfbeheersing, vriende­lik­heid, gehoorsaamheid, moed en baie meer.

Long description

Slaaptydstories bevat talle sto­ries wat kinders meer leer oor geloof, liefde, vreug­de, vrede, betroubaarheid, selfbeheersing, vriende­lik­heid, gehoorsaamheid, moed en baie meer. Dit leer kinders van jongs af hoe om die vrug van die Gees in hulle lewe te laat neerslag vind. Hierdie title voor­sien 'n prettige en betekenisvolle manier om God se lig in kinders se lewe te laat skyn. Die hoofdoel van hierdie title is dat dit pret moet wees terwyl kinders die grondwaarhede van naas­te­liefde aanleer. Die stories met karakters soos die seun wat "wolf" geskree het en Pinocchio, sal heel­wat glim­lag­gies by kleingoed ontlok en sorg vir kos­bare, liefde­volle oomblikke tussen ouers en kinders.

Product details

Publisher:
CUM
ISBN:
9781770001138
Publication date:
May 2006
Edition:
New title

Other products to consider

My gunsteling Kinderbybel
My gunsteling Kinderbybel

Author:
C. Cox; P. Alexander
Now R81.95
(eB 820)
Ek wil God ken: Begin met God: God, die bybel, die drie-eenheid
Ek wil God ken: Begin met God: God, die bybel, die drie-eenheid

Author:
Nancy Gorrell
Now R136.95
(eB 1370)
101 Bybelstories vir kleuters
101 Bybelstories vir kleuters

Author:
C. Larsen
Now R129.95
(eB 1300)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Slaaptydstories

Slaaptydstories

Now:R99.95
eBucks:eB1000
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project