Short description
Wie is jy? "Ek is Smurfien." "Sowaar? Ek het nog nooit 'n Smurfien gesien nie!" Smurfien draai Smurfiedorp heeltemal op sy kop. Haar fyn stemmetjie en maniertjies is tog te vreemd. Maar wat voer sy nou eintlik in die mou? Die Smurfies vind net betyds uit!
Customer reviews & ratings