Somersneeu

Author:
Helene de Kock
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R175.95
eBucks:eB1760

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Somersneeu

Short description

Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op ‘n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is. Deur die jare worstel hulle, en veral Rouke, ook met die pynlike vraag: Kan mens, as jy ver weggegaan het, ooit weer terugkom? Daarby mors Afrika dikwels met van sy mooiste kinders . . . ’n Meesleurende sage wat veel sê oor die kompleksiteit van die liefde.

Long description

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798151153
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
512

More buying options

View all 2 used from R120.00
Queries
R120.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: CRAZYBABY2011  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: this book is in excellent condition, cover is in great condition and so is the inside of the book.. only things is..edges of pages shows some dust,very minimal though.. it is fantastic condition, better than most books you would find at exclusive books. almost perfect condition.9/10..really looks new
0

R130.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Y Havenga  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

No image
The Smoke Jumper

Author:
Nicholas Evans
Now R80.95
(eB 810)
Stiltetyd
Stiltetyd

Author:
Marita van der Vyver
Now R220.95
(eB 2210)
Wie met vuur speel
Wie met vuur speel

Author:
Deon Meyer
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)
Kaalkop 2
Kaalkop 2

Author:
Nataniel
Now R284.95
(eB 2850)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

  Uit 'n ander oogpunt
Reviewed by Unknown from Pretoria, South Africa on 30 November 2010
11 of 25 people found the following review helpful:

Aan die heel begin van die boek, het die storielyn vervelig voorgekom, maar hoe nader ek aan die einde gekom het, hoe minder was ek lus om die boek neer te sit. Hierdie is nie 'n alledaagse voorspelbare roman nie en elke karakter en gebeurtenis word so goed, intiem en werklik beskryf dat dit die storie opwindend hou. Ek beveel definitief die boek aan.

Was this review helpful?    

Buy this product

Somersneeu

Somersneeu

Now:R175.95
eBucks:eB1760
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project