Out of stock

Soom

‘n Soom is ‘n grensgebied: van skeiding, binding, maar ook van afronding. Die bundel is ‘n dubbelblik op ‘n vervloë, asook die huidige wêreld; die... more
Author:
H. van Coller
Format:
Softcover

Out of stock

  • Pintrest

Short description

‘n Soom is ‘n grensgebied: van skeiding, binding, maar ook van afronding. Die bundel is ‘n dubbelblik op ‘n vervloë, asook die huidige wêreld; die lae lande en Suid-Afrika.

Long description

‘n Soom is ‘n grensgebied: van skeiding, binding, maar ook van afronding. Die bundel is ‘n dubbelblik op ‘n vervloë, asook die huidige wêreld; die lae lande en Suid-Afrika. Dit word bereik deur o.a. die gebruik van ‘n geslaagde samevoeging van byderwetse Afikaanse woorde en Nederlandse woorde, wat wel Afrikaans is, maar in onbruik geraak het. Die bundel het ‘n elegies-nostalgiese ondertoon en naas landskapsgedigte oorheers satiriese en vernufsverse. Deur die kontrastering van die diepsinnige met die speelse en satiriese word daar op vernuftige wyse tekstuur geskep in ‘n bundel wat andersins swaartillend of oppervlakkig sou kon lyk. Hierdeur word ‘n eiesoortige karakter aan hierdie terugblik, binneblik en uitsig op ‘n landskap verleen.

Product details

ISBN:
9781920424459
Length:
213mm
Width:
137mm
Pages:
138

Customer reviews & ratings