Spoor

Author:
Deon Meyer
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)


Was:R202.95
Now:R131.95
eBucks:eB1320

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Next working day in SA main centers if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Spoor

Short description

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop.

Long description

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798152501
Length:
152mm
Width:
222mm
Pages:
544

Other available formats


More buying options

View all 2 new from R130.004 used from R110.00
Queries
R110.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: isabel van staden  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: small tear on page 1
0

R110.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Emelia Brown  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: Excelent Condition
0

R120.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Madeleine  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: Owner's name tippexed out
0

R130.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Annette Rabie  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

R135.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Simply Books Solutions  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: New
0

    1 2      Next page 

Other products to consider

Postcard Killers (eBook)
Postcard Killers (eBook)

Was R97.95
Now R53.95
(eB 540)
Thirteen Hours
Thirteen Hours

Author:
Deon Meyer
Was R99.95
Now R70.95
(eB 710)
Jack Reacher 15: Worth Dying For
Jack Reacher 15: Worth Dying For

Author:
Lee Child
Now R194.95
(eB 1950)
Persomi
Persomi

Author:
Irma Joubert
Now R180.95
(eB 1810)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Die SPOOR byster
Reviewed by Dawid Marais from Johannesburg on 28 December 2010
1055 of 2268 people found the following review helpful:

Hierdie nuutste boek van Deon Meyer het werklik 'n fassinerende storielyn wat my aangegryp het. Ek kon nie ophou lees nie . . . tot by bladsy 397, toe die skrywer, ek is jammer, dit is my eerlike opinie, die storielyn totaal laat momentum verloor het deur nuwe, oninteressante, karakters in te bring, sowel as 'n nuwe storielyn wat meer as 100 bladsye neem om aansluiting te vind by die oorspronklike storielyn, en dan op 'n baie flou manier. As die boek 100 bladsye korter was met 'n korter, kragtiger einde, sou dit deurgegaan het vir 'n werlik briljante spanningsverhaal. Iets wat dalk reggestel kan word in 'n Engelse weergawe . . . ?

Was this review helpful?    

 

  Spoor Deon meyer
Reviewed by Lizel on 16 November 2010
1242 of 2696 people found the following review helpful:

Sy beste ooit!! Kon dit nie neersit nie!

Was this review helpful?    

 

  Spoor - Deon Meyer
Reviewed by Melanie from Pretoria on 08 November 2010
1126 of 2526 people found the following review helpful:

Weer eens uitstekend Deon - doen so voort!!

Was this review helpful?    

See more reviews

Buy this product

Spoor

Spoor

Was:R202.95
Now:R131.95
eBucks:eB1320
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project