Spoorloos

Author:
Riana Mouton
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R165.95
eBucks:eB1660

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Spoorloos

Short description

Alex Cloete is kwaad vir die lewe. Hy het nie geld nie, nie rigting nie, en sy geliefde seun, Zander, woon by sy ma, Mercia, ver van hom af.

Long description

Alex Cloete is kwaad vir die lewe. Hy het nie geld nie, nie rigting nie, en sy geliefde seun, Zander, woon by sy ma, Mercia, ver van hom af. Wanneer Mercia in baie verdagte omstandighede sterf en die kind wegraak, kry Alex lewe en rigting. Alex glo dis sy geheime lewe toe hy in die weermag was, wat hom inhaal en die rede is vir hierdie ontvoering. Of is dit? Want sy ma blyk ook 'n paar geheime te he wat vir hiervoor verantwoordelik kan wees...

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799346626
Length:
212mm
Width:
137mm
Pages:
312

Other available formats


More buying options

View all 1 used from R100.00
Queries
R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Linda Etzebeth  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

The Reversal
The Reversal

Author:
Michael Connelly
Now R269.95
(eB 2700)
Karoonag en ander verhale
Karoonag en ander verhale

Author:
Deon Meyer
Now R175.95
(eB 1760)
Fallen
Fallen

Author:
Karin Slaughter
Now R194.95
(eB 1950)
Payback
Payback

Author:
Mike Nicol
Now R171.95
(eB 1720)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  'n "Whodunnit" uit die boonste rakke
Reviewed by Allison on 20 August 2010
203 of 374 people found the following review helpful:

In dié spanningsroman, wat volg in die voetspore van Deon Meyer en Ian Rankin, is daar meer skop, skiet en gatskop as wat Bruce Willis in ‘n jaar kan vermag. Alex Cloete, eens ‘n gevreesde lid van die spesiale magte, is deesdae ‘n misoes wat oorleef op die genade van sy vriendelike – en soms meer as gewillige – bankbestuurder, Hanlie. Sy geliefde seun, Xander, sien hy byna nooit en die liefde van sy lewe is getroud met sy suksesvolle, beterweterige broer. Probleme van ‘n ander graad duik op wanneer Xander deur ‘n geheimsinnige spul skobbejakke van die ergste graad ontvoer word. Dié krisis maak Alex se vegtersinstink en speurvernuf in hom wakker. Is dit sy verlede wat hom inhaal? Of het sy eks meer afgebyt as wat sy kon kou? Gelukkig is Alex darem nie alleen nie: hy kan steeds op die knoppies van ‘n paar ou kamerade druk. Sukkel met dié ou en jy sal gelukkig wees om jou voortande te behou. Sukkel met sy familie... dan bly daar van jou net ‘n nat kol oor.

Was this review helpful?    

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project