Spore in die Arep

Author:
Marie Reyneke
Format:
Softcover

Now:R99.95
eBucks:eB1000

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Spore in die Arep

Short description

Sommer van die begin af gebeur snaakse dinge op die plaas Arep, in die Klein Karasberge, waar ses jongmense vir die herfsvakansie kamp.

Long description

Sommer van die begin af gebeur snaakse dinge op die plaas Arep, in die Klein Karasberge, waar ses jongmense vir die herfsvakansie kamp. Uschi von Kritzner, 'n Duitse meisie, gaan met behulp van haar e-posvriend, Wessel de Lange, na Namibie om na die graf van haar oupagrootjie, wat in die Duits-Nama oorlog op Arep gesneuwel het, te soek. Jurgen, die plaaseienaar se seun, het sy hande vol om almal tevrede te hou, en Lukas, Namakleinseun van oorlede Frik Visioen wat vir jare op die plaas gewerk het, is besig om almal vir die gek te hou – of dra hy 'n lastige geheim met hom saam? Toe die Arep eindelik sy geheime prysgee, is dit veel anders as waarop hulle gereken het.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798150675
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
200g
Pages:
180

Other available formats


More buying options

View all 1 new from R45.001 used from R55.00
Queries
R45.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: THARINA  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R55.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Christin  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Smythe-Smith Quartet 1: Just Like Heaven
Smythe-Smith Quartet 1: Just Like Heaven

Author:
Julia Quinn
Now R121.95
(eB 1220)
Abra K'Dabra: 'n Roman
Abra K'Dabra: 'n Roman

Author:
Reinet Nagtegaal
Now R143.95
(eB 1440)
True Believer
True Believer

Author:
Nicholas Sparks
Now R80.95
(eB 810)
To Catch an Heiress
To Catch an Heiress

Author:
Julia Quinn
Now R113.95
(eB 1140)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Spore in die Arep

Spore in die Arep

Now:R99.95
eBucks:eB1000
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

2.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

3.
'n Lyf onthou
Now R150.95
(eB 1510)

4.
Dis ek, Anna
Now R170.95
(eB 1710)

5.
13 Uur
Was R207.95
Now R156.95
(eB 1570)

6.
Jannie Mouton - en toe fire hulle my
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

7.
Orion
Now R193.95
(eB 1940)

8.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

9.
Wie met vuur speel
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

10.
Spoor
Was R211.95
Now R159.95
(eB 1600)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project