Out of stock

Spreekkamerstories

Die meeste van die stories - deur die skrywer versamel oor 'n periode van meer as veertig jaar - het werklik met dokters en hulle pasiënte gebeur en... more
Author:
Fana Malherbe
Format:
Softcover
Edition:
1

Out of stock

  • Pintrest

Short description

Die meeste van die stories - deur die skrywer versamel oor 'n periode van meer as veertig jaar - het werklik met dokters en hulle pasiënte gebeur en is voorbeelde van humor, soos dokter en pasiënte dit ervaar het. Goeie lagterapie!

Long description

Erns en skerts, vreugde en smart - die lag met 'n traan - vorm in humor soos ons dit vandag verstaan 'n wonderlike harmonie. Ons praat van die operasiekamer as die teater - 'n teater waar chirurg en verpleegster die hoofrolle vertolk en waar inderdaad soms groot dramas afspeel, selfs tragedies, maar waar die gang van sake gewoonlik rustig en doelgerig is, en ook humor sy plek het. Die meeste van die stories - deur die skrywer versamel oor 'n periode van meer as veertig jaar - het werklik met dokters en hulle pasiënte gebeur en is voorbeelde van humor, van die siening van pasiënt en dokter van

Product details

Illustrator:
Mouton, Fred
Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798141475
Publication date:
March 2001
Length:
137mm
Width:
213mm
Weight:
119g
Edition:
1
Pages:
96
Audience:
General
Pages:
96

Customer reviews & ratings