Short description
SPREUKE VAN LANGENHOVEN is 'n versameling van dié geliefde skrywer se slim, pittige sê-goed. Scannel se interessante keuse wys in watter mate Langenhoven se wyshede nog in 'n hedendaagse samelewing weerklank vind met aanhalings oor liefde en vriendskap, w